MarinaVanNiekerk.png

Vind hoop in Christus

Marina van Niekerk is ons pastorale berader. Haar kantoor staan oop vir enigiemand en berading is gratis!

Berading kantoorure

 

Maandag - Woensdag: 08h00 - 13h00

 

Kontaknommer

 

063 182 3654

 

Adres

 

Kerkkantoor van die Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet, h/v Middel & Bourke straat.

 

Parkering en ingang by 78 Middelstraat



Marina is 'n geregistreerde lid van die Association of Christian Religious Practioners onder die CPSC (Raad van Pastorale en Geestelike Beraders).