Hi tannie, ons lei af (ook uit Openbaring 21), dat daar wel diere sal wees. Dit is immers deel van die HERE se mooie en goeie skepping! Ons eie diere wat ons egter hier en nou op aarde het, het egter nie 'n gees nie en daarom sal hulle nie in die hemel wees nie.
"n Ou-ou vraag, wat van diere?