Die apokriewe dui op die "verborge" boeke. Die boeke se outeurs kan gewoonlik nie bepaal word nie. Gereformeerdes erken nie die Ou- of Nuwe-Testamentiese apokriewe boeke as God-geïnspireerd nie. Meer inligting:Sola Scriptura, maar wie se Scriptura?