Die Here sê uitdruklik dat homoseksualisme sonde is (Rom. 1:26-33; 1 Kor. 6:9-11; 1 Tim 1:8-11; Jud. 1:5-8). Hy sê ook dat daar vergifnis is vir die sonde van homoseksualisme en ander seksuele sondes (Joh. 8:7-11).
As Christene moet ons breek met die sonde van die ou mens - dit sluit homoseksuele neigings in, net soos elke ander sonde (1 Kor. 6:17-20). Christene moet ook mekaar liefhê en bedien met die liefde en gawes van Christus (Gal. 5:14).
Meer inligting: