Soms ook die "Israelwaarheid" genoem. Die beweging is 'n dwaling. Die Israelvisie vind sy wortels o.a. in Armstrongisme - die leerstellings van Herbert W. Armstrong en die Worldwide Church of God.
​
Die beweging se "teologie" is hoofsaaklik gebasseer op foutiewe argeologiese en historiese data en berus ook op verdraaiings van die Skrif.
​
Die groepe propageer 'n valse evangelie wat o.a. leer dat jy gered word o.g.v. jou ras/volk/herkoms en nie deur geloof in Jesus Christus alleen nie.
​
Meer inligting: