Die vroegste Christene het na Jesus se opstanding nie meer op 'n Sabbat (ons Saterdag) bymekaargekom om te aanbid nie, maar op die eerste dag van die week (ons Sondag). Verskeie tekste verwys hierna en praat van die "eerste van die Sabatte" (Sondag) as die feesdag van die Nuwe Verbond: Matt. 28:1; Mark. 16:2; Luk. 24:1; Joh. 20:1,19; 1 Kor. 16:2 e.a.. Meer inligting:
top of page
bottom of page