
BAIE WELKOM!
Ons video-uitsendings:
Kontakpersone
.jpg)
Tye
Eredienste Graaff-Reinet:
Sondagoggende, 09h30 & Sondagaande, 18h00
Eredienste Somerset-Oos:
Elke laaste Sondag van die maand, 12h00
Laerskool Katkisasie: Sondae, na die erediens
Hoërskool Katkisasie: Woensdae, 14h00 - 17h00
Volwasse Katkisasie: Woensdae, soos afgespreek
Bybelstudies: Donderdae, 07h00, 10h00 & 19h00
Kontak gerus die kerkkantoor vir meer inligting