Die Here wil dat mans die amp van ouderling (en lerende ouderling, oftewel predikant) beklee en nie vroue nie. Dit sê die Here uitdruklik by monde van sy geroepe apostel, in die Nuwe Verbond na die uitstorting van die Gees: "Ek laat haar nie toe om daar onderrig te gee of oor die man gesag uit te oe