• Tuis

  • Preke

    • Op YouTube
    • Op Apple Podcasts
    • Op Whatsapp
    • Klankopnames
    • Translated sermons
  • Dissipelskap

    • Aktueel
    • SaamLees
    • Scriptura
    • Indeks van tema's met tekste
  • e-Tydskrif

  • Meer Inligting

  • More

    Use tab to navigate through the menu items.
    GKGRTLogo.png

    GELOOF. GAWES. GEDRAG.

    To see this working, head to your live site.
    • All Posts
    • My Posts
    Marnix Boersema
    Jul 12

    Weerdoop

    in Aktueel

    Die doop in die Naam van God drie-enig is die Bybelse doop. As jy in God se Naam gedoop is, moet jy jou nie weer laat doop nie.


    Die doop is nie in die eerste plek jou belofte aan God nie, maar Sy belofte aan jou. Daarom is 'n eenmalige doop voldoende om die beloftes van die Evangelie aan ons te bekragtig. God se beloftes staan ewig vas, selfs al het jy eers heelwat later ná jou doop tot bekering gekom (Tit. 3:5-7).

    ​

    Indien jy nie die Bybelse doop in God se Naam ontvang het nie, moet jy jou laat doop in die Naam van God drie-enig as jy glo in Jesus Christus (Hand. 19:1-6).

    0 comments
    0
    Comments
    Commenting has been turned off.
    0 comments
    Similar Posts
    • Selfondersoek
    • Sabbat & Sondag
    • Kinderdoop